FeedbackRocket Info

Na inagneming van die tariefverhoging ingestel vir 2014 deur die groot mediese fondse in Suid-Afrika en die beperkte groei getoon deur die maatskappy se nuwe kliënte, bied Presision Medical Solutions die volgende salaris verhogings aan vir Mei 2014.
Die verhoging ingestel sal op alle personeel van toepassing wees, en bestaan ​​uit 'n verhoging van 5% in die bruto salaris wat saamgestel is soos volg:



Picture

SALARIS KATEGORIE
 SALARIS 2013
SALARIS 2014

Basiese Salaris
Verhoging van 3.86%

Werkgewer se pensioen fonds bydrae
1.146% van basiese salaris
Verhoog na 2.262% van basiese salaris

Betaling van pensioenfonds administrasie fooi
0.739% van basiese salaris
0.739% van basiese salaris

Daar sal van werknemers verwag word om die pensioen bydrae wat deur die werkgewer betaal word the ewenaar, synde 2,262% van hul basiese salaris.


If you have any questions or concerns, please get in touch at [email protected] or phone on 0100-131-645.
You can also visit our main website at http://www.feedbackrocket.com. 
Picture